Wat Moet Ek Weet As Ek Suid-Afrika Wil Verlaat?
![Ultima_Blog_Images_travel](https://ultimafp.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Ultima_Blog_Images_travel.png)
[vc_row height=”auto”][vc_column text_color=”#000000″ animate=”aft”][vc_column_text]2 Opsies by landsverlating:[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row height=”auto”][vc_column text_color=”#000000″ animate=”afl” width=”1/2″][vc_column_text]OPSIE 1: Formele proses soos deur die SARB voorgeskryf. (Jy behou jou SA burgerskap, maar kan dit onder sekere omstandighede verloor, wat terugkeer na SA sal bemoeilik.) SARS beskou emigrasie as die verkoop van alle Suid-Afrikaanse bates (KWB word betaalbaar op alles, buiten vaste eiendom.) […]