Wanneer kom ‘n familietrust tot ‘n einde

8 Augustus – VDT Attorneys – www.vdt.co.za “Ek het ‘n familietrust vir die doeleindes van boedelbeplanning gestig om seker te maak my kinders is versorg ná my afsterwe. Ek wonder egter of die trust ná my dood beëindig kan word, en indien wel, wanneer? Ek wil nie dat al my beplanning op niks uitloop omdat […]